Home Spun Prysuitdeling

Home Spun se spanne – Ons meisies by die prysuitdeling van die Plaatafdeling. Baie geluk aan O19D met 3e plek, O15D met 2e plek en O14D met 4e plek.