Oos Moot

1STE-SPAN IS GAUTENG KAMPIOENE, SASI-TOERNOOI WENNERS EN LIGAWENNERS 2018

Die 1ste-span is die Gauteng Kampioene vir 2018 met hul oorwinnings in die wedstryde teen (Ashtons -Randburg 31-0), Thuto Lore (17-0) en Curro Aurora (24-2).  Hul is ook die SASI-toernooi wenners vir 2018 (Tshwane wenners teen Noord-Wes wenners). In dié toernooi het hul HS Brits gewen met ‘n telling van 12 – 0. Uitstaande prestasies!  Hul is ook die 2018  Tshwane, 0/19 Skole ligawenners.