Beste kolwer liga

Emmeri Coetzee en Morgan Jordaan. Foto: Verskaf

Baie geluk aan die twee Tygies wat beide individuele toekennings ontvang het vir hul prestasies in die liga.

Emmeri Coetzee is aangewys as die beste kolwer vir die o.13’s en Morgan Jordaan is aangewys as die beste kolwer vir die o.10’s.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.